Перейти к содержимому

Here van die Hemele (Offisiële Liriek Video) | Ft STASS & Nuwe Lof

Nuwe Lof

0:00 / 0:00

Here van die Hemele (Offisiële Liriek Video) | Ft STASS & Nuwe Lof

2 144 просмотра · 1 г. назад
Nuwe Lof
2,15 тыс. подписчиков
2 144 просмотра · 1 г. назад
© 2025 Nuelight Publishing Geskryf deur: Gerrit J. van Veuren (STASS) Opgeneem by Doxa Deo Moot Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse CCLI: 7252711 Lirieke: Verse1: Ons kom met ‘n verwagting, dat die Here van die hemele hier is En ons kom met nuwe harte, om ons eerbied aan die Here te kom wys Chorus 1: En ons lig ons lof, aan die Here van die hemele by ons Ons lig ons lof, want die Here van die hemele, Ja die Here van die hemele is hier Bridge: Lig jou hande op, bring jou lof na Hom, Hy’s die Koning van die konings (x4) Chorus 2: En ons lig ons lof, aan die Here van die hemele by ons En ons lig ons lof, want die Here van die hemele, Want die Here van die hemele is hier Ja die Here van die hemele is hier #nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprysing #HerevandieHemele