Grondpad - Episode 4: Net ‘n ‘’Long Drop’’
Appel
0:00 / 0:00
Grondpad - Episode 4: Net ‘n ‘’Long Drop’’
11 139 просмотров · 1 год назад
Appel
86,8 тыс. подписчиков
11 139 просмотров · 1 год назад
‘n Besoek aan die Namaqua Nasionale Park om mee aft e sluit. Hulle ry
fiets en besoek die Augrabies-waterval.
AfriForumTV - Grondpad:
‘n Paar manne gaan 4700 km deur Suid-Afrika reis waar ons so min as moontlik teerpad
gaan ry. Ons vertrek vanaf Onca se hoofkantoor in Kempton Park, maak musiek langs
die pad net so na Kimberley, oornag by Witgat Safaris en geniet dit om in die modder te
ry. Grondpad, ‘n splinternuwe 4x4-avontuurprogram saam met Appel, Wolfie, Len en
Lee en nog ‘n paar vriende. Hulle reis op die grondpaaie van Suid-Afrika, verken die
buitelewe en besoek interessante plekke. Die lewe begin waar die teerpad eindig.