This Is Life - Sessie 6
Doxa Deo Meyersdal
0:00 / 0:00
This Is Life - Sessie 6
26 просмотров · 1 год назад
Doxa Deo Meyersdal
938 подписчиков
26 просмотров · 1 год назад
WEEK SES:
GEWOONTES VAN GROEI
Hierdie week help jou om te groei as 'n nuwe volgeling van Jesus deur te
fokus op vier belangrike areas: om die Bybel te lees én toe te pas, '"n
daaglikse gebedslewe op te bou, die kerk as 'n ondersteunende geestelike
familie te verstaan en om as Jesus se ambassadeur in die wêreld te leef.
Jy gaan praktiese maniere leer om jou geloof te verdiep, met ander in
verhouding te tre en God se liefde in jou alledaagse lewe uit te leef.