Перейти к содержимому

Kyk weer: Wanneer die kultuur normaal begin voel [27 Sep 2026]

eKerk

0:00 / 0:00

Kyk weer: Wanneer die kultuur normaal begin voel [27 Sep 2026]

3 991 просмотр · Трансляция закончилась 5 дней назад
eKerk
22,9 тыс. подписчиков
3 991 просмотр · Трансляция закончилась 5 дней назад
𝗕𝗼𝗼𝗱𝘀𝗸𝗮𝗽 || 𝗞𝘆𝗸 𝘄𝗲𝗲𝗿: 𝗪𝗮𝗻𝗻𝗲𝗲𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝗸𝘂𝗹𝘁𝘂𝘂𝗿 𝗻𝗼𝗿𝗺𝗮𝗮𝗹 𝗯𝗲𝗴𝗶𝗻 𝘃𝗼𝗲𝗹 Ons leef elke dag binne ’n kultuur wat ons idees vorm oor wat normaal, belangrik en aanvaarbaar is. Met verloop van tyd begin ons maklik kyk soos almal rondom ons kyk. Hierdie Sondag help 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 ons om deur Jesus se oë weer te kyk na die wêreld waarin ons leef, en te ontdek hoe Hy ons vorm om getrou aan Hom te leef. #eKerk #Boodskap