En Route Bybelskool: Openbaring #4 - Die sewe trompette (Roedolf Botha)
Oosterlig
0:00 / 0:00
En Route Bybelskool: Openbaring #4 - Die sewe trompette (Roedolf Botha)
272 просмотра · 1 год назад
Oosterlig
4,73 тыс. подписчиков
272 просмотра · 1 год назад
Vandag se gelowiges is ongelukkig gewoond aan die Bybel in kitskosvorm en dit kom ons duur te staan. Ons ervaring is dat almal die Bybel inneem deur ander skrywers se boeke en reeds-verteerde dagstukkies. Die wat wel probeer Bybel lees wend hulleself na geïsoleerde versies sonder inagneming van die konteks. Niemand lees meer die Bybel van voor na agter vir hulself nie. G’n wonder dat ons kerke vandag so oppervlakkig in ons geloof beleef word nie.
Dis presies wat die doel van En Route is - om mense se lewens te verbind met die volle, lewende Woord met al sy nuanse, sodat die verhaal so saamsmelt met ons eie dat dit één verhaal word!
Download en luister na die audio op die Oosterlig-App.
Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om
09:00 (In-Persoon & Aanlyn) en om
17:30 (In-Persoon) plaas.
Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za
https://oosterlig.co.za/