Перейти к содержимому

Erediens: 13 September 2026

Wilhan Jobse

0:00 / 0:00

Erediens: 13 September 2026

24 просмотра · Трансляция закончилась 18 ч назад
Wilhan Jobse
258 подписчиков
24 просмотра · Трансляция закончилась 18 ч назад
LITURGIESE ORDE VAN DIE EREDIENS UIT DIE GEREFORMEERDE KERK JEFFREYSBAAI DV 13 SEPTEMBER 2026 OM 09:00: Ontmoetingsdiens: Votum en groetseën Lofsang: Psalm 89-1: 1, 2 & 13 Die Geloofsbelydenis: Skrifberyming 12-2 (27): 1, 2 & 3 (voorgelees); 4 & 5 (singende) Verootmoedigings- en versoeningsdiens: Die Wet van die HERE: Deuteronomium 5:1-22 (33/53-vertaling); Die Heidelbergse Kategismus Sondag 41:108 & 109 Sang: Skrifberyming 15-2 (38) 2 & 3 (op die 2de melodie van Psalm 18-1) Woorddiens: Gebed Sang: Liedboek 536: 1, 2, 3 & 4 Skriflesing: Matteus 19:1-12 (33/53-vertaling) Teksverse: Matteus 19:4-6; Efesiërs 5:31-33 (33/53-vertaling) Prediking Tema: Die huwelik is 'n heilige trouverbond tussen een man en een vrou voor een God! Antwoorddiens: Dankgebed Diens van barmhartigheid Sang: Psalm 81-1: 1, 11 & 12 Wegstuurseën Sing van AMEN: Skrifberyming 13-3