Перейти к содержимому

Nagmaalsdiens: 23 Augustus 2026

Wilhan Jobse

0:00 / 0:00

Nagmaalsdiens: 23 Augustus 2026

44 просмотра · Трансляция закончилась 3 нед. назад
Wilhan Jobse
258 подписчиков
44 просмотра · Трансляция закончилась 3 нед. назад
LITURGIESE ORDE VAN DIE NAGMAALSDIENS UIT DIE GEREFORMEERDE KERK JEFFREYSBAAI DV 23 AUGUSTUS 2026 OM 09:30: Ontmoetingsdiens: Votum en groetseën Lofsang: Psalm 36-1: 2 & 3 Die Apostoliese Geloofsbelydenis (gemeente bely dit saam in die hart) Sang: Liedboek 200: 1, 2 & 3 Verootmoedigings- en versoeningsdiens: Die Wet van die HERE: Psalm 119:65-72 (33/53-vertaling); Skrifberyming 9-1:1-11 (voorgelees) Sang: Psalm 103-1: 2 & 9 Woorddiens: Gebed Skriflesing: Psalm 34:1-23 (33/53-vertaling) Teksverse: Psalm 34:9; Jesaja 55:1 & 2 (33/53-vertaling) Prediking Tema: Kom en geniet die goedheid van die HERE! Formulier vir die viering van die heilige nagmaal Sang: Psalm 23-1: 3 Skriflesing: Psalm 118:1-29 (33/53-vertaling) Sang: Psalm 118-1: 1, 2, 7 & 14 Sang: Skrifberyming 10-2 (59) Nabetragting Skriflesing: Psalm 34:1-23 (33/53-vertaling) Teksvers: Psalm 34:9 & 10 (33/53-vertaling) Prediking Tema: In die HERE ly ons geen gebrek nie! Antwoorddiens: Dankgebed Diens van barmhartigheid Sang: Psalm 34-1: 4 & 5 (2de melodie) Wegstuurseën Sing van AMEN: Skrifberyming 13-3