Перейти к содержимому

Te bang om te vra. Markus 9:30-32

Gelowig op Pad

0:00 / 0:00

Te bang om te vra. Markus 9:30-32

271 просмотр · 19 часов назад
Gelowig op Pad
713 подписчиков
271 просмотр · 19 часов назад
Daar is vrae wat ons net nooit vra nie. Nie omdat ons nie weet hoe om dit te verwoord nie, maar omdat ons bang is vir die antwoord. Want soms weet ons: as ek eers die antwoord hoor, kan ek nie meer maak asof ek nie weet nie. In Markus 9 verstaan Jesus se dissipels nie wat Hy vir hulle sê nie. Maar in plaas daarvan om verder te vra, bly hulle stil. Markus sê eenvoudig: hulle was te bang om Hom te vra.