Перейти к содержимому

Transvaal Volkslied

Klanke vir die hart

0:00 / 0:00

Transvaal Volkslied

166 просмотров · 7 дн. назад
Klanke vir die hart
138 подписчиков
166 просмотров · 7 дн. назад
Transvaal Volkslied Lirieke Ken jy die Volk vol heldemoed en tog so lank verkneg Sy het geoffer goed en bloed vir Vryheid en vir reg Kom burgers! laat die vlae wapper Ons lyding is verby Roem in die sege van onse dapp'res 'n Vrye volk is ons! 'n Vrye volk, 'n Vrye volk 'n Vrye, Vrye volk is ons! Ken jy die land so min bekend en tog so heerlik skoon Waar die natuur haar wonders skenk en kwistig stel ten toon Transvalers! Laat ons feeslied galm waar vas ons volk moet staan waar onse vreugdeskote g'knalt Daar is ons vaderland! 'n Heerlik land, 'n Heerlik land Dit is, Dit is ons vaderland! Ken jy die staat, nog maar 'n kind in wêrelds statery maar tog deur magtig Brits bewind weleer verklaar as vry Transvalers! edel was ons strewe en pynlik onse smaad maar God wat uitkoms het gegewe sy lof vir eie staat loof onse God! loof onse God! loof onse God vir land en staat!