Verbruikers draai sente om op Swart Vrydag
eNCAeNUUS
0:00 / 0:00
Verbruikers draai sente om op Swart Vrydag
408 просмотров · 2 г. назад
eNCAeNUUS
10,9 тыс. подписчиков
408 просмотров · 2 г. назад
24 November, Swart Vrydag is nie meer die chaotiese dag van 'n paar jaar gelede nie, met winkeldeure wat oopgestamp en mense wat vertrap word nie.
Dis merendeels oor die toenemende gebruik om aanlyn-inkopies te doen.
eNuus het gaan kyk wat mense in Kaapstad, Johannesburg en Pretoria gekoop het.