Перейти к содержимому

Ramaphosa besoek Vrystaatse munisipaliteit te midde van diensleweringskrisis

eNCAeNUUS

0:00 / 0:00

Ramaphosa besoek Vrystaatse munisipaliteit te midde van diensleweringskrisis

671 просмотр · 2 г. назад
eNCAeNUUS
10,9 тыс. подписчиков
671 просмотр · 2 г. назад
Welkom, 9 Desember - Inwoners van Welkom in die Vrystaat sê hulle is keelvol vir die stank van rou riool wat in die stad se strate hang. Die Matjhabeng-munisipaliteit gaan al jare lank gebuk onder erge diensleweringsprobleme en bewerings van korrupsie. President Cyril Ramaphosa het die gebied hierdie week besoek as deel van 'n presidensiële imbizo. Hy het by dié geleentheid erken Vrystaatse munisipaliteite sukkel om die mas op te kom met dienslewering.