Woord Sonder Grense | 24 Maart | Daniël van Zyl
Woord Sonder Grense Manne Bediening 2026
0:00 / 0:00
Woord Sonder Grense | 24 Maart | Daniël van Zyl
18 просмотров · Трансляция закончилась 7 мес. назад
Woord Sonder Grense Manne Bediening 2026
38 подписчиков
18 просмотров · Трансляция закончилась 7 мес. назад
Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00.
Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie.
Ons spreker is Daniël van Zyl wat bedien vanuit die Woord.
Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste.
Jy is welkom om met ons te gesls in die klets boek hier op YouTube, sê vir ons waarvanaf jy kyk.