Перейти к содержимому

Waardering bring vreugde

VEK Wilropark

0:00 / 0:00

Waardering bring vreugde

43 просмотра · 1 день назад
VEK Wilropark
75 подписчиков
43 просмотра · 1 день назад
Ps 103:1-5 Ps 107:1 Waardering begin by 'n dankbare hart Waardering vir mekaar bring vreugde Waardering verander murmerering in vreugde Waardering versterk die gemeente Waardering moet uitgespreek word, nie net gevoel word nie Hoe kan ons mense word wat vreugde bring? Wees vandag die rede waarom iemand glimlag