Перейти к содержимому

Spookstories Piet Gall, Klipfontein - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Afrikaanse Taalmuseum en -monument

0:00 / 0:00

Spookstories Piet Gall, Klipfontein - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

7 447 просмотров · 6 л. назад
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
470 подписчиков
7 447 просмотров · 6 л. назад
Vanaf 2008 het die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ʼn mondelinge oorleweringsprojek in die Noord-Kaap onderneem en is talle verhale opgeteken, waaronder immergewilde spookstories. Hierdie verhale is op die ATM se YouTube-kanaal te hore, maar wat is ʼn spook nou eintlik? Volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is dit “ʼn gees van ʼn afgestorwene wat aan lewendes verskyn; vreesaanjaende verskyning wat hom meestal snags openbaar; skim…Iets wat vrees verwek; waandenkbeeld; hersenskim…Skrikbarende iets; skrikbeeld…Lelike mens(!)”. Volgens die Verklarende Afrikaanse Woordeboek is ʼn spook “ʼn bonatuurlike, gewoonlik nagtelike en angswekkende verskyning, gees van afgestorwene wat aan lewendes sou verskyn, dwaalgees; hersenskim, denkbeeldige bedreiging of gevaar; iets wat vrees verwek, geheimsinnige gedaante”. Sien http://www.taalmuseum.co.za/ vir ’n volledige artikel. Facebook -   / afrikaansetaalmonument   Twitter -   / taalmonument   Instagram -   / taalmonument