Перейти к содержимому

Hoe belê jy in Orania? ~ Werner Fourie

Boermedia

0:00 / 0:00

Hoe belê jy in Orania? ~ Werner Fourie

2 555 просмотров · 5 месяцев назад
Boermedia
29,8 тыс. подписчиков
2 555 просмотров · 5 месяцев назад
Orania strewe na ’n onafhanklike Afrikanertuiste. Orania werk daaraan om ’n selfstandige, veilige en volhoubare tuiste vir Afrikaners te skep. Die gemeenskap streef na harmonie met die omliggende omgewing en kontinent, terwyl inwoners vry en voorspoedig kan floreer. Orania Ontwikkelingsmaatskappy (OOM) se Invloed en Uitbreidingsprojekte - OOM dien as ‘n katalisator vir ekonomiese groei in Orania deur die koördineering van projekte soos die Steenbok-herberg en Gannabos-behuisingskompleks, en ondersteun opleidingsinisiatiewe soos Bo-Karoo Opleiding. Verder word daar ook beplan aan spesialis-infrastruktuur soos optieseveselnetweke en die opgradering van Orania se vliegveld. Eendracht sal eersdaags as voertuig beskikbaar wees waar enige persoon in kan belê. Dit is gevorm om beleggings, samewerking en eenheid te bevorder. Lees meer op https://oraniaontwikkelingsmaatskappy...