Sing en Sing | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises
DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)
0:00 / 0:00
Sing en Sing | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises
34 902 просмотра · 4 года назад
DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)
3,44 тыс. подписчиков
34 902 просмотра · 4 года назад
Sing en Sing | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises
Musiek Video met Arno van Wyk
Vers 1
U is my lewe, U is die vuur in my
U brand al sterker, U wys die pad vir my
En as ek struikel help U my gou weer op
U is die vrede wat in my hart bly klop
Koor
En ons sing en sing en sing dan saam
Lig jou stem en loof Sy naam
Jesus Christus opgestaan
Sing en sing en sing dan saam
Lig jou hande loof Sy naam
Ewig sal Sy woord bly staan
Vers 2
Daar is geen ander, U spreek en duister vlug
U woord is kragtig, dit bring die hoop weer terug
U maak weer nuut wat die sonde hier wou steel
U bring herstel en U maak weer harte heel
Brug
En ons sal sing
Halleluja
En ons sal sing
Prys U naam
Reinhardt Smit
Arno van Wyk
©Revelation Re-Cord (Pty) Ltd
Doxa Deo Aanbidding