Перейти к содержимому

Die Geseëndes van die Koninkryk | 13 Sep | Word Collective Ministries

Word Collective Ministries

0:00 / 0:00

Die Geseëndes van die Koninkryk | 13 Sep | Word Collective Ministries

52 просмотра · Трансляция закончилась 2 недели назад
Word Collective Ministries
718 подписчиков
52 просмотра · Трансляция закончилась 2 недели назад
Vandag kyk ons na Jesus se agt saligsprekinge in Matteus 5:1–12. Dit is meer as net woorde oor hoe om reg te leef — dit wys ons hoe ’n lewe lyk wat deur God se genade verander is en deur die kruis met die Vader versoen is. Kom ons ontdek saam wat dit beteken om as mense van God se Koninkryk te leef. Seën in Christus, Die Word Collective Familie Ons bou die Koninkryk, nie ’n nalatenskap nie. Saai 'n saad: https://wordcollective.org/give/ Bly in kontak: YouTube:    / @wordcollectiveministriesnpc   Facebook:   / wordcollectiveministries   TikTok:   / wordcollective   Website: https://wordcollective.org/ WhatsApp: +27 (0) 68 612 2430