Adele Bester | Mariska Pieterse & Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Program 42
MelkInJouTee
0:00 / 0:00
Adele Bester | Mariska Pieterse & Janine G | Melk In Jou Tee Tyd Program 42
1 064 просмотра · 2 года назад
MelkInJouTee
942 подписчика
1 064 просмотра · 2 года назад
Ons het voorheen met Ren Bester gesels oor sy verslawing en verhouding en hoe die Here sy huwlik gered het. Maar vandag gesels ons met Adele Bester, Ren se vrou, oor hoe sy dit ervaar het en wat die draaipunt in haar lewe was.
Aanbieders: Janiné Grobbelaar en Mariska Pieterse
Vervaardiger: Janiné Grobbelaar
Kamerawerk: Wickes Nortje
Atelje: Patmos studios
Vir meer inligting en om Janine-G te bespreek kontak ons by
melkinjoutee@gmail.com
#adelebester #mariskapieterse #melkinjoutee #janineg #janine_grobbelaar