13 Oktober 2026 | Ritmia Oordenkings
Ritmia Gemeente
0:00 / 0:00
13 Oktober 2026 | Ritmia Oordenkings
1 526 просмотров · 7 дн. назад
Ritmia Gemeente
4,28 тыс. подписчиков
1 526 просмотров · 7 дн. назад
JUDAS 1:1 (DB)
Van Judas. Ek is ’n dienskneg van Jesus Christus en die broer van Jakobus. Ek skryf aan almal van julle wie God die Vader geroep het om in Hom te glo. Hy het julle baie lief. Julle word deur Jesus Christus opgepas.
📲Volg ons op die Ritmia 'App', Instagram, Facebook en YouTube vir daaglikse geloofsinhoud.