Перейти к содержимому

20 Oktober 2026 | Ritmia Oordenkings

Ritmia Gemeente

0:00 / 0:00

20 Oktober 2026 | Ritmia Oordenkings

1 113 просмотров · 23 ч назад
Ritmia Gemeente
4,28 тыс. подписчиков
1 113 просмотров · 23 ч назад
EKSODUS 1:8-22 (DB) ...Die Israeliete het op dié manier net al meer en al sterker geword. Die verpleegsters het respek vir God gehad. Daarom was Hy goed vir hulle en het hulle ook kinders laat kry. Die farao het toe al die Egiptenaars beveel om alle pasgebore Israelitiese seuntjies in die Nyl te gooi. Hulle moes die dogtertjies egter laat bly lewe. 📲Volg ons op die Ritmia 'App', Instagram, Facebook en YouTube vir daaglikse geloofsinhoud.