Die Gevaar van "Halwe" Gehoorsaamheid - 6 September 2026 - Oggend Diens - FHDC - Ps Juan du Plessis
Dr Arthur Frost
0:00 / 0:00
Die Gevaar van "Halwe" Gehoorsaamheid - 6 September 2026 - Oggend Diens - FHDC - Ps Juan du Plessis
90 просмотров · Трансляция закончилась 1 день назад
Dr Arthur Frost
10 тыс. подписчиков
90 просмотров · Трансляция закончилась 1 день назад
Die Gewig van ‘n Kroon (Deel 1): Saul – Die Gevaar van "Halwe" Gehoorsaamheid - 6 September 2026 - Sondag Oggend Diens - FHDC - Ps Juan du Plessis
Om gehoorsaam te wees is beter as offerdiere — God soek nie ons 'beste poging' of oorblyfsels nie, Hy soek harte wat Hom ten volle vertrou! Saul se storie is 'n spieël wat ons uitdaag om eerlik te raak oor die areas waar vrees of opinies van ander ons gehoorsaamheid stuur. Gee vandag vir God die volle 100% van jou lewe, gesin en roeping!
Father's Heart Kidz is op hulle YouTube Kanaal besig met 'n lekker nuwe les! Stuur jou kinders dat hulle dit saam met Juffrou Lizel gaan geniet: www.youtube.com/fathersheartkidz#DieG...
#Saul #100Gehoorsaamheid #Vertroue #GeenVreesVirMense #FHDC #Koningskind