Veiligheid Liedjie vir Kinders 🛑 | Bee-Bee die By | Afrikaanse Kinderliedjies
BEE BEE DIE BY
0:00 / 0:00
Veiligheid Liedjie vir Kinders 🛑 | Bee-Bee die By | Afrikaanse Kinderliedjies
7 969 просмотров · 2 г. назад
BEE BEE DIE BY
1,7 тыс. подписчиков
7 969 просмотров · 2 г. назад
🐝 Welkom by Bee-Bee die By!
Sing en leer saam met Bee-Bee die By in hierdie prettige en opvoedkundige veiligheid liedjie vir kinders. Hierdie Afrikaanse kinderliedjie help jong maats om belangrike veiligheidsreëls op ’n eenvoudige en vrolike manier te leer.
🎶 Ideaal vir:
• Kleuters en voorskoolse kinders
• Graad R en grondslagfase
• Klaskamer en tuis leer
• Interaktiewe sing-saam pret
By Bee-Bee die By glo ons dat kinders die beste leer deur musiek, beweging en pret!
📞 Bespreek Bee-Bee die By vertonings:
📱 061 456 7673
🌐 www.beebeedieby.co.za
📧 beebeedieby@gmail.com
👍 Onthou om te LIKE, SUBSCRIBE en SHARE vir nog opvoedkundige kinderliedjies!
#BeeBeedieBy #AfrikaanseKinderliedjies #VeiligheidVirKinders #KleutersLiedjies #OpvoedkundigeVideos