Vervoer Liedjie vir Kinders | Bee-Bee die By | Leer oor Vervoer
BEE BEE DIE BY
0:00 / 0:00
Vervoer Liedjie vir Kinders | Bee-Bee die By | Leer oor Vervoer
9 970 просмотров · 2 г. назад
BEE BEE DIE BY
1,7 тыс. подписчиков
9 970 просмотров · 2 г. назад
🐝 Bee-Bee die By se Vervoer Liedjie!
Kom sing en leer saam met Bee-Bee die By oor verskillende soorte vervoer! 🚗✈️🚂 Hierdie prettige Afrikaanse kinderliedjie help kleuters en jong kinders om voertuie te herken terwyl hulle lekker saam beweeg en sing.
✨ Perfek vir:
• Kleuters en voorskool
• Graad R en Grondslagfase
• Tuisonderrig
• Speelgroepe en klasse
🎶 Bee-Bee se opvoedkundige liedjies maak leer pret, interaktief en maklik om te onthou.
📞 BESPREKINGS
📧 beebeedieby@gmail.com
📱 061 456 7673
🌐 www.beebeedieby.co.za
👉 Kontak ons vir skole, partytjies en opvoedkundige vertonings!
🔔 ONTHOU
👍 Like
💛 Subscribe
🔔 Skakel die kennisgewings aan
#beebeedieby
#vervoerliedjie
#afrikaanseliedjies
#afrikaansekinderliedjies
#kleuterleer
#preschoollearning
#kidslearning
#leerdespel
#educationalvideos
#kindermusiek
#voorskool