Die Stemme @mymusic-CP
Coleen Pienaar's music
0:00 / 0:00
Die Stemme @mymusic-CP
47 просмотров · 5 дней назад
Coleen Pienaar's music
28 подписчиков
47 просмотров · 5 дней назад
“DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?
Wie sal beskuldiging inbring teen die uitverkorenes van God? God is dit wat regverdig maak.
Wie sal ons skei van die liefde van Christus — verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard?”
ROMEINE 8:1, 31, 33, 35 AFR53
#gospel #faith #worship #christianmusic #jesussaves #hope #comfortingmusic #gospelmusic #originalgospel #peacefulmusic