Перейти к содержимому

Psalms sing tot eer @mymusic-CP

Coleen Pienaar's music

0:00 / 0:00

Psalms sing tot eer @mymusic-CP

73 просмотра · 3 дн. назад
Coleen Pienaar's music
28 подписчиков
73 просмотра · 3 дн. назад
“Sing tot eer van God, psalmsing tot eer van sy Naam, vul die pad op vir Hom wat deur die woestynvlaktes ry: Here is sy Naam; en jubel voor sy aangesig! 'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees is God in sy heilige woning. God laat die eensames woon in 'n huisgesin, Hy lei die gevangenes uit in voorspoed; maar die wederstrewiges woon in 'n dor land. o God, toe U uitgetrek het voor u volk, toe U voortgestap het in die wildernis, Sela, Geloofd sy die Here! Dag ná dag dra Hy ons; God is ons heil! Sela.” PSALMS 68:5-8, 20 AFR53 #gospel #faith #worship #christianmusic #jesussaves #hope #comfortingmusic #gospelmusic #originalgospel #peacefulmusic