Перейти к содержимому

Sondagdiens 30 Augustus 2026 | Die kerk kan nie verdeeld wees nie | André de Jager

Every Nation Kruislig

0:00 / 0:00

Sondagdiens 30 Augustus 2026 | Die kerk kan nie verdeeld wees nie | André de Jager

430 просмотров · 11 дней назад
Every Nation Kruislig
1,76 тыс. подписчиков
430 просмотров · 11 дней назад
In hierdie Sondagdiens sluit André de Jager die reeks “Die Kerk” af. Sy boodskap handel oor die belangrikheid dat die Kerk nie verdeeld kan wees nie. Hy neem ons deur verskeie skrifgedeeltes wat ons herinner dat ons as die Kerk geroep is om heilig en in eenheid te leef. André spreek belangrike areas van ons denke aan en daag ons uit om eerlik te ondersoek waar ons denkwyse moet verander, sodat ons as die Kerk kan leef soos God ons geroep het. 00:00 - Intro 00:40 - André de Jager 15:21 - Verdeeldheid in die Kerk 19:56 - Voorbeeld van God se genade 36:21 - Moet nie jou hart verhard nie 59:28 - Vasmaak punte