Spesie Sessie by Rietspruitdam (S29E12)
Vaskap
0:00 / 0:00
Spesie Sessie by Rietspruitdam (S29E12)
9 305 просмотров · 3 месяца назад
Vaskap
7,19 тыс. подписчиков
9 305 просмотров · 3 месяца назад
🎣VASKAP by Rietspruitdam
🙏 Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak:
🔗 TNT Fishing Tackle - https://www.tnttackle.co.za/
🔗 HT RAM Engineering - https://www.htramengineering.co.za
🔗 SL Accounting - https://slaccountingservices.co.za
🔗 Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.c...
🔗 Rapala - https://www.rapalasa.co.za
🔗 Vozz Co - / vozzcosa
Mias en Bennie sluit by Loutjie aan by Club Amigos, waar hulle die uitdaging aanpak om spesiehengel te doen in ’n tradisionele papgooi-dam. Soos met meeste spesie-sessies hengel hulle ook deur die nag en pas hul benadering aan by die omstandighede. Tussendeur wys Loutjie hoe om ’n hair rig te maak. Kom kyk saam hoe hulle die laaste venue van die seisoen aanpak.
Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel
Sluit aan by ons Facebook blad: / vaskapofficial
Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.