Перейти к содержимому

#Koffiekuier 959 - Vrydag 25 Julie 2025 - Luk 11v1-13 - Wat is gebed?

#Koffiekuiers

0:00 / 0:00

#Koffiekuier 959 - Vrydag 25 Julie 2025 - Luk 11v1-13 - Wat is gebed?

396 просмотров · 1 г. назад
#Koffiekuiers
536 подписчиков
396 просмотров · 1 г. назад
Wanneer een van die dissipels vir Jesus vra om hulle te leer bid, dan antwoord Jesus met meer as wat dié dissipel verwag het. Hy leer nie net ’n gebed nie, maar ’n lewenswaarheid oor die verhouding waarin ons met God kan leef. En hierdie waarheid geld natuurlik nog vandag ook vir jou en my. Groetnis - Heinrich