Despiraat vir God - Past: Pieter Swanepoel
Woord en Kruis Waarheid
0:00 / 0:00
Despiraat vir God - Past: Pieter Swanepoel
11 просмотров · 15 часов назад
Woord en Kruis Waarheid
386 подписчиков
11 просмотров · 15 часов назад
In die storie van die melaatse man lees ons hoe desperaat hierdie man was dat hy tussen die gesonde mense gegaan het om by Jesus te kom alhoewel hy geweet het hy kan dood gemaak word. So is dit in vandag se tyd ook. Is u so desperaat dat u enige rigting en na enige iets sal gryp om ''n uitweg of uitkoms te kan kry.
In hierdie boodskap wyd Pastoor Pieter jou die uitkoms.