Перейти к содержимому

As my Lewe Harder Praat as my Woorde | Filippense 1:27-2:11 | 11 Oktober 2026

Perth Afrikaanse Kerk

0:00 / 0:00

As my Lewe Harder Praat as my Woorde | Filippense 1:27-2:11 | 11 Oktober 2026

276 просмотров · 3 нед. назад
Perth Afrikaanse Kerk
462 подписчика
276 просмотров · 3 нед. назад
Prediker: Ds Marius de Beer Tema: As my Lewe Harder Praat as my Woorde Skriflesing: Filippense 1:27-2:11 Liturgie: 00:00 Afkondigings 03:15 Verwelkoming & Votum 05:59 Toewydingslied 09:09 Seëngroet 10:25 Lofliedere 15:16 Gebed 17:58 Skriflesing & Preek 55:54 Dankoffers 59:18 Slotsang 01:02:06 Seën & Uitsending ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ As jy in die noorde van Perth, Wes Australië bly, nooi ons jou graag uit om ons kerk te kom besoek. Ons hou weeklikse Afrikaanse eredienste om 9:30 v.m. in die Clarkson SDA kerkgebou, 7 Ainsbury Parade, Clarkson 6030. Jy's welkom om ons te kontak vir meer inligting per epos inligting@parc.org.au Indien die Here dit op jou hart plaas om ‘n bydra te maak tot ons gemeente, kliek hier: https://www.perthkerk.org.au/donasies Volg ons op Facebook:   / perth.afrikaanse.kerk   Ons webtuiste: www.perthkerk.org.au Ontvang ons nuusbrief: https://bit.ly/3OPQgsc