Перейти к содержимому

Klein Keuses, Groot verskil - Jou gewoontes

Kaleideo Benoni

0:00 / 0:00

Klein Keuses, Groot verskil - Jou gewoontes

145 просмотров · 1 г. назад
Kaleideo Benoni
113 подписчиков
145 просмотров · 1 г. назад
Preek nota: https://drive.google.com/drive/folder... Te veel van ons probeer te groot begin. Groot planne. Groot voornemens. Ons voel soos mislukkings as ons dit nie kan volhou nie. Ek glo dis tyd om dit eenvoudig te maak: klein stappe, haalbaar, dag vir dag. Wanneer jy jou woorde begin bewaak, jou gedagtes onderwerp aan Christus, en jou aksies doelbewus verander, bou jy nie net gewoontes nie – jy bou ’n lewe wat standhou. Hierdie is hoe ware verandering lyk: eenvoudig, maar kragtig. Welkom by ons aanlyn boodskap. Dankie dat jy inskakel en saam kyk/luister. Bly op hoogte: subscribe op ons YouTube-kanaal om toekomstige boodskappe te ontvang. Indien julle die bediening finansieel wil ondersteun sien onderstaande bank besonderhede: Kaleideo Benoni First National Bank Rek: 63039488332 Tak: 210835 Kontak: E-pos: kaleideo@benoni.co.za Of stuur vir ons ’n Facebook-boodskap.