Klein keuses, groot verskil - Jou een woord.
Kaleideo Benoni
0:00 / 0:00
Klein keuses, groot verskil - Jou een woord.
200 просмотров · 1 г. назад
Kaleideo Benoni
113 подписчиков
200 просмотров · 1 г. назад
Wat as ek vir jou sê… jou hele jaar kan verander… nie deur ’n groot plan nie… maar deur een klein ding?
Dis reg — een woord. Een vers. Een fokus.
Miskien is jou hele lewe net een besluit weg van ’n heel nuwe storie.
PREEK NOTA: https://drive.google.com/drive/folder...
Welkom by ons aanlyn boodskap.
Dankie dat jy inskakel en saam kyk/luister.
Bly op hoogte:
subscribe op ons YouTube-kanaal om toekomstige boodskappe te ontvang.
Indien julle die bediening finansieel wil ondersteun sien onderstaande bank besonderhede:
Kaleideo Benoni
First National Bank
Rek: 63039488332
Tak: 210835
Kontak:
E-pos: kaleideo@benoni.co.za
Of stuur vir ons ’n Facebook-boodskap.