Wat hierdie Boer gesê het, behoort Christene te pla…
Deur Die Woord
0:00 / 0:00
Wat hierdie Boer gesê het, behoort Christene te pla…
34 083 просмотра · 2 недели назад
Deur Die Woord
11,9 тыс. подписчиков
34 083 просмотра · 2 недели назад
In hierdie video kyk ek na ’n oomblik uit Boer Soek ’n Vrou wat my werklik laat dink het oor wat dit beteken om ’n godvresende man en toekomstige eggenoot te wees.
Hierdie is nie ’n aanval op die boer of ’n poging om hom af te breek nie. Inteendeel, ek benader die onderwerp in broederlike liefde en vra eerder: Wat leer die Bybel oor ’n man se verantwoordelikheid teenoor sy vrou? Is ons roeping bloot om haar gelukkig te maak en te ondersteun, of behoort ’n Christelike man haar nader aan Christus te lei?
Ons almal het ruimte om te groei. My gebed is dat hierdie gesprek Christelike mans sal uitdaag om Christus eerste te stel en vroue sal aanmoedig om ’n man te soek wat hulle nie net liefhet nie, maar hulle ook geestelik nader aan die Here wil lei.
📖 “Husbands, love your wives, even as Christ also loved the church, and gave himself for it.” — Efesiërs 5:25 (KJV)
Laat weet gerus in die kommentaar wat julle dink — maar kom ons hou die gesprek Bybels, respekvol en in liefde.
#BoerSoekNVrou #BoerSoeknVrou #ChristelikeHuwelik #ChristelikeMans #BybelseHuwelik #BybelseManlikheid #AfrikaanseChristene #DeurDieWoord #JesusChristus #bybel