Wat WERKLIK in Yolande Maritz-Fouchee se praktyk gebeur het
Ma&Mikrofoon
0:00 / 0:00
Wat WERKLIK in Yolande Maritz-Fouchee se praktyk gebeur het
37 001 просмотр · 4 месяца назад
Ma&Mikrofoon
7,71 тыс. подписчиков
37 001 просмотр · 4 месяца назад
Sy het haar vroedvrou vertrou… en haar baba verloor.
Ná jare se wag is die voormalige vroedvrou Yolande Maritz-Fouchee nou op 14 aanklagte skuldig bevind. Alysia Von Kloëg-Scholtz se seuntjie, Noah, is net nege dae oud oorlede ná sy by haar geboorte geskenk het.
In hierdie gesprek deel sy met Daniëlla presies wat gebeur het - en hoekom sy glo haar kind se lewe het 'n doel gehad.
TIMECODES
00:00 - Inleiding tot die saak
04:57 - Die aanklagte en regsproses
07:13 - Alysia se agtergrond en swangerskap
11:05 - Die rol van die vroedvrou en etiek
16:46 - Die begin van die geboorte
20:02 - Die kritieke oomblikke tydens geboorte
24:22 - Hospitaalervaring en mediese ingryping
33:18 - Die skokkende ontdekking
36:05 - Noah se laaste ure
39:38 - Die impak en verwerking van verlies
48:46 - Die soeke na geregtigheid