Перейти к содержимому

Carletonville-sinkgatramp 61 jaar later onthou

Maroela Media

0:00 / 0:00

Carletonville-sinkgatramp 61 jaar later onthou

136 700 просмотров · 1 год назад
Maroela Media
25,8 тыс. подписчиков
136 700 просмотров · 1 год назад
Maroela Media het gesels met Anette Visagie, wat as kind oorkant die Oosthuizen-gesin in Blyvooruitzicht gewoon het, en die 87-jarige Gert Zaayman, wat destyds deel was van die eerste reddingspan op die toneel.