Перейти к содержимому

Genade is onverdiend!

NG Bergsig Rustenburg

0:00 / 0:00

Genade is onverdiend!

127 просмотров · Трансляция закончилась 1 мес. назад
NG Bergsig Rustenburg
669 подписчиков
127 просмотров · Трансляция закончилась 1 мес. назад
Reeks: Rotsvaste Onverdiende Genade Tema vandag: Genade is onverdiend! Ds Pieter Jordaan Skriflesing: Markus 10:13-16 en 2 Korintiërs 12:1-10 Sola Gratia! Genade Alleen! Rotsvaste Onverdiende Genade. Dit is waar. Dit is Bybels. Dit is ononderhandelbaar. Ons kwalifiseer nie vir genade nie, ons ontvang dit. En as jy dit eenmaal ontvang, laat God dit nie weer los nie. Want “(n)iemand sal hulle uit my hand ruk nie.” Vir die volgende vier weke gaan ons as gemeente hoor dat... ... Genade onverdiend is. ... Genade voor geloof kom. ... Genade beteken dat ek vasgehou word. ... Genade beteken Jesus in my plek. Sondag se diens se tema is: Genade is onverdiend. Die verstaan van genade in die Bybel, beteken nie ek hoef niks te bring om deur God ontvang te word nie. Dit beteken eintlik jy HET niks om te bring om God se genade te verdien nie. EN... Nogtans gee God dit vir jou. Jou leë hande is presies wat genade soek. En God gee dit. Want net Hy kan!