Перейти к содержимому

Dankie kos iets!

NG Bergsig Rustenburg

0:00 / 0:00

Dankie kos iets!

329 просмотров · Трансляция закончилась 2 дн. назад
NG Bergsig Rustenburg
669 подписчиков
329 просмотров · Трансляция закончилась 2 дн. назад
Reeks: Hoe lyk Bybelse Dankbaarheid? Tema vandag: Dankie kos iets! Ds Pieter Jordaan Dankie kos iets kan dalk verkeerd gelees word. Dit is nie die betaling vir of as dankie nie. Maar baie keer kan ons terugkyk en sien daar was 'n prys wat ek betaal het, maar sonder die Genade vna die Here, sou ek dit nooit kon doen nie. Daar lê 'n koste agter Opregte Dankie. Soos julle ook sal hoor in die getuienis deur Chantel oor haar lewe. Harde, seer en duur opofferings en pryse lê agter die goed waaroor sy vandag dankbaar kan wees. En as ons terugkyk, dan sien ons dit was die tye toe die Here ons gedra, krag gegee, genade gegee het. Ons kan net sê: "Prys die Here vir Sy Genade!"