Hersien. In gesprek met André Coetzee. Herdefinieer wedergeboorte. Deel 1.
New Earth Ministry
0:00 / 0:00
Hersien. In gesprek met André Coetzee. Herdefinieer wedergeboorte. Deel 1.
419 просмотров · 6 лет назад
New Earth Ministry
4,15 тыс. подписчиков
419 просмотров · 6 лет назад
Wedergeboorte is `n fondasiesteen van ons geloof, maar ons verstaan van dit is steeds geweldig beperk. In hierdie kort reeks saam André Coetzee ondersoek ons wat dit waarlik beteken om "weer gebore" te wees. Het hierdie proses al in ons gestalte gevind of dra ons nog die "oue mens" saam met ons?