Nuwe identiteit - nuwe lewensdoel
Gereformeerde Kerk Stellenbosch
0:00 / 0:00
Nuwe identiteit - nuwe lewensdoel
163 просмотра · 8 месяцев назад
Gereformeerde Kerk Stellenbosch
750 подписчиков
163 просмотра · 8 месяцев назад
1 Februarie 2026
Skriflesing: 1 Johannes 2:28-3:10
Preekteks: 1 Johannes 3:1-3
Preekskema: Ons het ʼn nuwe identiteit op grond van God se
liefde, deur geloofsomhelsing, ..en ons is nou reeds burgers van ʼn hemelse koninkryk. Jou identiteit is nie gegrond in jou kerklike prestasie of goeie lewe, of kerklike besluite nie, maar in God. Daarom is ons anders en sal ons soms in kontras wees met die wêreld se siening en optrede. Eers wanneer ons seker is van ons Identiteit sal ons anders begin optree. Dan word die stryd teen die sonde en die stryd vir God se wil, ʼn wesensaspek van ons lewe. Ons voer die stryd vanuit: “bly in Hom”
Preek in teks en gespreksriglyne: https://shorturl.at/78T1o
Gereformeerde Kerk Stellenbosch
Ds Johan van Heyningen
082-929-1733
jvh@gkstellenbosch.co.za