Перейти к содержимому

Vyf dinge wat God wil dat ons mekaar (en ons kinders) moet leer. (Preek 2 van 2)

Gereformeerde Kerk Stellenbosch

0:00 / 0:00

Vyf dinge wat God wil dat ons mekaar (en ons kinders) moet leer. (Preek 2 van 2)

100 просмотров · Трансляция закончилась 1 месяц назад
Gereformeerde Kerk Stellenbosch
750 подписчиков
100 просмотров · Трансляция закончилась 1 месяц назад
Sondag 16 Augustus 2026 Die diens word gelei deur ds Johan van Heyningen Tema: Vyf dinge wat God wil dat ons mekaar (en ons kinders) moet leer. (Preek 2 van 2) Skriflesing: Psalm 78 en verskeie gedeeltes Preekskema: Vyf dinge....nie die enigste dinge nie, nie noodwendig die belangrikste nie: 1. Hoe om swaarkry te hanteer. 2. Om te werk soos vir die Here. 3. Ons het nie geld, besittings , tyd en gawes nie, ons bestuur dit net. 4. Om regte keuses te maak. 5. Om verkeerde keuses te herstel. Gereformeerde Kerk Stellenbosch Ds Johan van Heyningen 082-929-1733 jvh@gkstellenbosch.co.za