Hoe kry ek die duiwel uit my kop uit?
Johan Brits
0:00 / 0:00
Hoe kry ek die duiwel uit my kop uit?
336 просмотров · 22 часа назад
Johan Brits
667 подписчиков
336 просмотров · 22 часа назад
“Die wapens van ons stryd is nie mensgemaak nie, maar die kragtige gevegstoerusting van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die argumente, asook elke skans wat teen die kennis van God opgerig word. Ons neem ook elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak. ”
2 KORINTIËRS 10:4-5 NLV
https://bible.com/bible/117/2co.10.4-...
“Elke hooghartige leuen wat die ware kennis van God probeer verdraai, loop ons met God se wapens onderstebo. En elke gedagte wat deur ons koppe gaan, neem ons gevange en lewer dit aan Christus uit. Ons dink slegs wat Hy wil hê. ”
2 Korintiërs 10:5 DB
https://bible.com/bible/50/2co.10.5.DB