Перейти к содержимому

Die voordeel van God se Woord in jou

Johan Brits

0:00 / 0:00

Die voordeel van God se Woord in jou

510 просмотров · 2 дня назад
Johan Brits
667 подписчиков
510 просмотров · 2 дня назад
Maar hulle by wie op die goeie grond gesaai is, is die mense wat die woord hoor en dit aanneem en ’n groot oes oplewer – party 30, party 60, party selfs 100 maal wat oorspronklik gesaai is.”” MARKUS 4:20 NLV https://bible.com/bible/117/mrk.4.20.NLV “Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees. ” JOSUA 1:8 NLV https://bible.com/bible/117/jos.1.8.NLV