Hoekom woon jy eredienste by? - Roedolf Botha (1 Kor. 14:6 - 12)
Oosterlig
0:00 / 0:00
Hoekom woon jy eredienste by? - Roedolf Botha (1 Kor. 14:6 - 12)
930 просмотров · Трансляция закончилась 3 недели назад
Oosterlig
4,72 тыс. подписчиков
930 просмотров · Трансляция закончилась 3 недели назад
Baie welkom by Oosterlig se aanlyn-erediens.
Mag hierdie diens jou help om die beste weergawe van jouself te word.
Kom word deel van die avontuur net soos jy is,
word getransformeer en maak 'n verskil in jou wêreld.
Ons eredienste vind elke Sondag om
08:00 (In-Persoon & Aanlyn) | om 10:00 (In-Persoon) en
om 17:30 (In-Persoon met 'n Q&A) plaas.
Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar slegs een oggenddiens om 09:00
(die aanddiens gaan voort soos normaal).
Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za
Besoek ons Webtuiste - https://oosterlig.co.za/
Download die Oosterlig-App - https://get.theapp.co/aeeb
(Ons eredienste en En Route Bybelskool is as audio's op die app beskikbaar)
Volg ons op Instagram - / oosterlig
Like ons Facebook-blad - / oosterlig