Sondagdiens 11 Oktober 2026 | Ons is nie beter as God nie | André de Jager
Every Nation Kruislig
0:00 / 0:00
Sondagdiens 11 Oktober 2026 | Ons is nie beter as God nie | André de Jager
805 просмотров · 11 дн. назад
Every Nation Kruislig
1,82 тыс. подписчиков
805 просмотров · 11 дн. назад
In hierdie Sondagdiens het André de Jager ’n uitdagende boodskap gedeel wat ons uitdaag om ons harte reg te kry en oop te wees vir teregwysing. Hy spreek areas aan waar ons soms optree asof ons beter as God weet en ons eie denke bo Sy waarheid plaas.
Ons moedig jou aan om met ’n oop hart en ’n ontvanklike gees na hierdie boodskap te luister. Gee die Heilige Gees ruimte om jou hart te ondersoek, areas uit te wys waar verandering nodig is, en jou te help om daarin te groei.
00:00 - Growth Weekend ad
00:19 - Inleiding
01:00 - André de Jager
02:18 - Matthéüs 26(:31-35)
08:05 - Belangrike areas om te identifiseer
8:48 - Konflikhantering
12:12 - Temptasiehantering
20:23 - Tiendes
30:16 - Dissiplinering van kinders