Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek | Brultyd
BAASRAAK SAAM COACH FREEK
0:00 / 0:00
Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek | Brultyd
1 650 просмотров · 1 год назад
BAASRAAK SAAM COACH FREEK
19 тыс. подписчиков
1 650 просмотров · 1 год назад
Welkom by Brultyd – jou oggend-aanroep tot geloof, vuur en fokus!
Elke Maandag, Woensdag en Vrydag om 06:00 bring ons vir jou kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om die brul van God in jou wakker te maak.
Ondersteun Baasraak TV Finansieel: https://pay.yoco.com/Baasraak-Donate
🦁 Sluit aan by God se Leeutrop – waar Jesus, die Leeu uit die stam van Juda, ons Leier is!
Hier gaan jy geestelik versterk word met:
✅ Kort en kragtige oggend-woorde
✅ Motivering vir jou geloof
✅ Aanlyn bediening direk uit Suid-Afrika
✅ Woord-gebaseerde inspirasie vir die dag
👉 Moenie vergeet om in te teken en te deel nie!
🎥 Kyk meer op: https://www.baasraak.tv
📲 Volg ons op Facebook, Instagram, TikTok en YouTube – @baasraak.tv
#Brultyd #Leeutrop #OggendWoord #Baasraak #LeeuVanJuda #ChristelikeMotivering #AanlynBediening