Om by die HERE te wees! Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Nagmaalreeks 15b @WoordeuitsyWoning
Woorde uit sy Woning
0:00 / 0:00
Om by die HERE te wees! Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Nagmaalreeks 15b @WoordeuitsyWoning
2 026 просмотров · 3 года назад
Woorde uit sy Woning
5,24 тыс. подписчиков
2 026 просмотров · 3 года назад
Om te verstaan dat God heilig is en dat jy ‘n nietige sondaarmens is ...Dit plaas jou op die eerste trappie van die Here se genade. En ek weet en my siel weet: Dis wat ek nodig het, so nodig het!
Dis wat maak dat ek die Nagmaalbeker met altwee hande vasgryp. Hebr 12: Nagmaal te GK Innesdal, ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Waarheen is u op pad?
Waarheen is ons op pad.
Die sakrament van die heilige nagmaal sê vir ons
waarheen ons op pad is ...
ons is op pad na die hemelse feesmaal,
die bruilofsmaal van die Lam,
soos ons formulier dit stel.
Dis die eindpunt van die Christelike wedloop,
wat hier in Hebreërs 12 beskryf word.
Hierdie fees vind plaas in ‘n plek,
‘n plek wat vir ons in drie verse beskryf word,
maar wat
so skitter in heerlikheid
so skitter in genade
so skitter in vreugde
dat ons eintlik die hele Bybel nodig het
om dit ten volle te beskryf ...
en om dan te weet
dat alles nog nie gesê is nie ...
en dit tot in ewigheid nooit gesê sal word nie.
Bron: Hebr 12
Opnamedatum: 2023 02 19
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 850 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.