Перейти к содержимому

Neil Olwagen - Die Liefdesbrief van JUDAS

Kerugma Productions

0:00 / 0:00

Neil Olwagen - Die Liefdesbrief van JUDAS

239 просмотров · 5 л. назад
Kerugma Productions
5,97 тыс. подписчиков
239 просмотров · 5 л. назад
U donasie kan ons help om meer video's te maak: https://www.kerugma.org/donate/ Judas, die broer van Jesus, skryf hierdie brief aan alle gelowiges oral in die wêreld deur al die eeue. Hy noem hierdie gelowiges GELIEFDES van God, en dan rig hy ‘n waarskuwing aan die gelowiges om hulleself te bewaar in die liefde van God. Daar bestaan die gevaar dat gelowiges hulleself nie bewaar nie. Om te verduidelik wat hy bedoel, gebruik hy eerstens drie groepe mense, naamlik: Die volk Israel, die engele wat hul woonplek verlaat het en Sodom en Gomorra. Dan noem hy ook drie individue wat hy as voorbeelde gebruik, naamlik, Kain, Bileam en Korag. Hierdie brief van Judas is uiters belangrike leesstof vir gelowiges vandag, en tog is dit die brief wat die minste gelees en bestudeer word. Luister gerus hoe Neil Olwagen die brief van Judas helder en duidelik uitlê. Hierdie DVD is vervaardig deur Kerugma Produksies, ‘n geloofsonderneming wat daarna streef om die evangelie van Jesus Christus deur middel van hoë gehalte media produkte te versprei. Vir meer inligting besoek gerus www.kerugma.org