Перейти к содержимому

Jou geloof se effek in ander se lewe

Gereformeerde Kerk Stellenbosch

0:00 / 0:00

Jou geloof se effek in ander se lewe

93 просмотра · Трансляция закончилась 2 месяца назад
Gereformeerde Kerk Stellenbosch
750 подписчиков
93 просмотра · Трансляция закончилась 2 месяца назад
Sondag 2 Augustus 2026 Die diens word gelei deur ds Johan van Heyningen Tema: Jou geloof se effek in ander se lewe Skriflesing: Markus 2: 1-12 Preekskema: Elkeen het ‘n eie unieke geloofs- en lewensuitdaging. In die verlamde man se situasie is daar oplossings juis deur die geloof van sy vriende. Sy vriende se geloof in aksie, maak ‘n groot verskil in sy lewe. Ook wanneer dit verstaanbaar sou wees om te onttrek, veroorsaak hulle geloof dat hulle aanhou. Gereformeerde Kerk Stellenbosch Ds Johan van Heyningen 082-929-1733 jvh@gkstellenbosch.co.za