Geestelike Reën | Peter Kotze
Delmas Wes Familiekerk и Peter Kotze
0:00 / 0:00
Geestelike Reën | Peter Kotze
91 просмотр · 11 месяцев назад
Delmas Wes Familiekerk и Peter Kotze
91 просмотр · 11 месяцев назад
Geestelike reën - Deuternomium 28:12 | Peter Kotze - 2 November 2025
Spring na die boodskap: • Geestelike Reën | Peter Kotze
Spring na die aanbidding: • Geestelike Reën | Peter Kotze
Hier is 5 Kragpunte uit hierdie boodskap🔥
1️⃣ Die reën val nooit net op een nie, dis vir almal!!
2️⃣ Geestelike reën vernuwe, genees, spoel weg en verlig selfs die grootste droogte in ons siel!
3️⃣ Ons moet konstant voorbereid wees om die reën van die Gees te ontvang!
4️⃣ Maak seker dat die sand in jou siel nie die reën keer nie!
5️⃣ In die Gees kan 'n klein wolkie 'n vloed word!