Перейти к содержимому

Wat is die Bybel en hoe verstaan ons dit?

Gereformeerde Kerk Stellenbosch

0:00 / 0:00

Wat is die Bybel en hoe verstaan ons dit?

122 просмотра · Трансляция закончилась 15 ч назад
Gereformeerde Kerk Stellenbosch
750 подписчиков
122 просмотра · Трансляция закончилась 15 ч назад
Sondag 25 Oktober 2026 Die diens word gelei deur ds Johan van Heyningen Skriflesing: 2 Petrus 1:1-21 Preekteks: 2 Petrus 1:17-21 Hoofgedagte: Wat is die Bybel en hoe verstaan ons dit? Preekskema: In 'n tyd waar die gesag van die Skrif bevraagteken word, die mens inherent as goed voorgehou word en Christus se Godheid en uniekheid betwyfel word, hoe moet ons die Skrif verstaan? Wat is die uitgangspunte rakende die Skrif en Skrifverklaring? Gereformeerde Kerk Stellenbosch Ds Johan van Heyningen 082-929-1733 jvh@gkstellenbosch.co.za